stof tot stof, stof tot nadenke
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seŽninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Van vervoer tot mooi dinge in jou lewe!
Jugler is jou eenstop antwoord op vele lewensvrae
Tuisblad

- Daardie lastige vraggie wat jy eintlik lankal wou wegry, maar nie die kans voor kry nie...

- Jou kind trek koshuis toe maar jy moet haar meubels vervoer...

- Jy berei voor vir 'n groot funksie, maar jou luikrug is nou maar net nie groot genoeg om in tyd, al jou negosie vervoer te kry nie...

- Enige ander vervoerbehoeftes...


Of is jou lewe vaal en het behoefte aan doelgemaakte leerkunswerke om jou weer karakter te gee?

Is jy opskoek na 'n verpersoonlikte egte leer das, strikdas, geldsakkie, lyfsakkies wat om skouer hang, stulvolle handsakke of leer oorbelle en armbandjies en veel meer egte leer produkte?
Dalkies net is jou huis of besigheid se brandblussers verouderd of kort net 'n goeie diens deur 'n gelisensieerde tegnikus?
Wat ookal jou behoefte, jy is nou op die regte werf. Jugler spesialiseer in al bogenoemde behoeftes.
Ervaar sommer vandag nog, die rariteit van gemoedrus en goeie pryse, soos gelewer deur 'n ware toegewyde- en gemotiveerde diensverskaffer.
Kontakbesonderhede vir Jugler:

Telefoon: 0768212950
Epos: jugler@sukijaki.co.za

soekterme moet nog hier kom